Beeld Eisteddfod is om die draai!
(C. SCHUTTE, JANUARIE 2011)
Die jaarlikse Beeld Eisteddfod is om die draai en ons moet alreeds begin inskryf vir 2011! Dit is 'n goeie geleentheid vir ons studente om die jaar af te skop - anders kom hulle nooit aan die gang sonder 'n bietjie druk nie! Ons glo hierdie geleentheid gaan almal gou aan die oefen kry. Gaan lees asseblief verder op die belangrike kennisgewing blad rondom inskrywings. Jy kan ook 'n bietjie meer gaan lees oor die Beeld Eisteddfod by
www.pretoriaeisteddfod.co.za. Geniet!