Kontak Ons

Kliek op die ster om u oudisie aanlyn te bespreek:

  • Studio Cha het takke in Centurion, Arcadia, Lynnwood, Olympus en Tigervalley.

  • Studio Cha werk op ‘n oudisie-basis. Gebaseer op die uitkomste van die oudisie word ‘n nuwe student geplaas by een van die Studio Cha takke. Plasings word bepaal deur die eienaar, Chantalle Schutte en is gebaseer op spesifieke kriteria..

Voltooi en stuur die vorm wat op hierdie blad verskyn vir algemene navrae of stuur vir ons 'n e-pos aan info@studiocha.co.za