Welkom by Studio Cha se webtuiste!

Studio Cha is 'n private sang studio in Pretoria wat spesialiseer in kwaliteit sang afrigting van Ligte Musiek (of Kontemporêre Musiek wat alle genres insluit behalwe Klassiek/Opera Musiek). Studente (tussen die ouderdomme van 7-30jr) word deur ‘n praktiese kurrikulum ontwikkel tot volwaardige kunstenaars, toegerus om die musiek industrie (en verwante industrieë in die kunste) te betree.

Ons Affiliasies